Welcome to YTUnity

One free SpiderTaz Network account works across every network site.

Featured creators

Creators on the SpiderTaz Network

Become a creator →

'Kokkedoor'-beoordelaars toets The Drive with Rob and Roz se koskennis!

Jacaranda FM Video 15 days ago

Description

Sjefs Herman Lensing en Jess van Dyk het ‘n groot taak wat op hulle wag in die nuwe seisoen van die geliefde kykNET-koswerklikheidsreeks ‘Kokkedoor: Klassiek’.



Hulle het by ‘The Drive with Rob and Roz’ kom kuier om meer te vertel oor die nuwe seisoen van ‘Kokkedoor: Klassiek’, die reeks se 20 deelnemers en die disse waarna hulle die meeste uitsien. Hulle het ook Rob Forbes en Rozanne McKenzie se koskennis op die proef gestel! Show page (https://www.jacarandafm.com/shows/drive/)